|
|
Sasol eerste veldgids tot bome van Suider-Afrika
Now R39.95(eB 400)
Delivery time: Usually within 15 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik PublishersISBN: 9781868723157 Publication date: August 1999 Length: 165mm Width: 110mm Thickness: 5mm Weight: 81g Edition: 1 Pages: 56 Illustrations: photographs, illustrations
Sasol eerste veldgids tot bome van Suider-Afrika
Author: Elsa Pooley
Now R39.95
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurliefkenner die m Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van kleurfoto's en - verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner - en ontluikende natuurliefkenner die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |