|
|
Rimpelstories: Leesreeks Vir Die Grondslagfase: Reader / Storybook (Grade 1)
Was R92.95Now R88.30(eB 883)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Unknown
Publisher: KagisoISBN: 9780798653084 Publication date: December 1899 Length: 297mm Width: 210mm Thickness: 9mm Weight: 52g Edition: 1 Pages: 128 Illustrations: Illustrated Readership: Grade: 1
Rimpelstories: Leesreeks Vir Die Grondslagfase: Reader / Storybook (Grade 1)
Author: J. Morris; I. Lewis
Was R92.95 Now R88.30
Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geillustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |