|
|
Was R300.00Now R240.00(eB 2400)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624048121 Length: 222mm Width: 152mm Weight: 744g Pages: 424
Reisiger
Author: Elsa Joubert
Was R300.00 Now R240.00
Dit begin waar die skrywer as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, 'n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, die "boeiende, donker, onbekende ding" wat haar haar lewe lank getrek het. Dit begin waar die skrywer as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, 'n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, die "boeiende, donker, onbekende ding" wat haar haar lewe lank getrek het. Reisiger gee 'n eerlike kyk op die lewe van Elsa Joubert en werp lig op die onuitwisbare ervarings wat aanleiding daartoe gegee het dat sy is wat sy is en daarom geskryf soos sy geskryf het. Altyd het sy die lee kolle van haar lesers se begrip probeer invul deur hulle bewus te maak van ontkende mense se toestande en bestaansituasies, al sou dit vreemd, ontstellend, ongelooflik wees. Maar altyd met net een doel voor oe: om mos op klipharte te laat groei.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |