|
|
Nuwe drome vir nuwe werklikhede: Geloofsgemeenskappe in pas met ’n postmoderne wereld
Was R99.95Now R79.96(eB 800)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Lux Verbi BMISBN: 9780796306326 Publication date: June 2007 Length: 210mm Width: 210mm Edition: New title Pages: 288
Nuwe drome vir nuwe werklikhede: Geloofsgemeenskappe in pas met ’n postmoderne wereld
Author: Nelus Niemandt
Was R99.95 Now R79.96
Die titel beskryf die bedreigings vir die evangelie in 'n postmoderne tyd en ontbloot uitgediende kerklike maskers, maar bied terselfdertyd op 'n simpatieke manier nege vars geloofspraktyke wat gelowiges in staat sal stel om daardie soort gelowiges te wees wat die Here in 'n tyd soos hierdie soek - mense wat nie kerk-kerk speel nie. Die titel beskryf die bedreigings vir die evangelie in 'n postmoderne tyd en ontbloot uitgediende kerklike maskers, maar bied terselfdertyd op 'n simpatieke manier nege vars geloofspraktyke wat gelowiges in staat sal stel om daardie soort gelowiges te wees wat die Here in 'n tyd soos hierdie soek - mense wat nie kerk-kerk speel nie, maar werklik kerk is, soos die vroee kerk was.
Write a review for this productRate this product
great!Reviewed by Unknown from Johannesburg on 23 May 2008 557 of 1165 people found the following review helpful: baie oulik en lesers vriendelik saamgestel maar die inhoud is intens en baie waardevol. voorwaar 'n boek om te lees en te leef Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |