|
|
Was R82.95Now R62.21(eB 622)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798146968 Publication date: July 2006 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 220g Edition: New title Pages: 164 Readership: Children
Nukke op Maasdorp
Author: Stella Blakemore
Was R82.95 Now R62.21
‘n Duur handtas wat oral opduik, ‘n misterieuse nuweling met buitengewone gewoontes en Bennie Greyling – wat sukkel om aan te pas en knak onder groepsdruk ¬– maak deel uit van Nukke op Maasdorp. Die Renton-tweeling se skielike betrokkenheid by die nuweling laat almal wonder.
Nog 'n oud-Maasdorper, Marie Dempers, stuur haar dogter na Maasdorp, maar dit blyk gou dat arme Bennie glad nie inpas nie. Sy voel uiters minderwaardig by die ander meisies wat lyk asof hulle met gemak uitblink in die klaskamer en die sportveld, en nog boonop mooi is. Toe sy vir juffrou Van den Heever hoor se dat hulle tog moeite met Bennie moet doen ter wille van "arme Marie", word alles net te veel vir haar. Sy ontrek haar van die Maasdorp-wereld en hou selfs op met eet. Intussen maak Japie - die misterieuse meisie met haar blikkie vol stukkies lap wat Bennie op die trein na Maasdorp ontmoet het - weer haar verskyning. Wie is sy en waar is haar ouers? En om alles te kroon, raak die Renton-tweeling betrokke by die geheimsinnige Japie wat op 'n vreemde manier verband hou met 'n duur handtas wat skynbaar opduik waar Japie haar ook al bevind.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |