|
|
Nou's Ons in Ons Donner in
Now R130.00(eB 1300)
Delivery time: Usually within 5 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798147323 Publication date: September 2006 Length: 213mm Width: 137mm Edition: New title Pages: 128
Nou's Ons in Ons Donner in
Author: Johan C. Bakkes
Now R130.00
Perfek vir adrenalien-junkies. ‘n Bundel met verhale oor die skrywer se talle reise en eienaardige ervarings, hetsy die uitklim van Ras Dehen, die hoogste bergkruin in Ethiopië, of ‘n reis na die Danakil-woestyn.
Na die groot sukses wat hy met sy debuut, Moer toe die vreemde in, behaal het, keer Johan C. Bakkes terug met nog 'n bundel verhale wat vertel van sy talle reise en buitengewone ervarings. Of dit nou gaan oor die uitklim van Ras Deshen, die hoogste kruin in Ethiopie, of 'n reis na die Danakil-woestyn, een van die mees onherbergsame gebiede op aarde (daar waar jou skoene smelt en jy letterlik kan voel hoe jou voete gaar word!), of wedervaringe veel nader aan die huis. Nou's ons in ons donner in is 'n titel wat die avonturier in elke leser sal wakker maak. Want soos die skrywer self se: "Reis net saam, want die werklike reis is meesal anders as die droomreis - of is dit?"
Write a review for this productRate this product
WOW!!Reviewed by Yolanda from Johannesburg, Suid Afrika on 07 December 2006 1184 of 2354 people found the following review helpful: Ek het die boek gekoop as 'n kersgeskenk vir my broer in Nieu Zeeland - nodeloos om te se - ek kan die boek nie neersit nie!! J Bakkes weet presies hoe om nie "strontstorietjies" te skryf nie. Regtig verfrissend! (My eie kopie bestel ek vandag!) Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |