|
|
Nooit is 'n Lang, Lang Tyd
Was R170.00Now R144.50(eB 1445)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Kwela BooksISBN: 9780795702778 Publication date: August 2008 Length: 222mm Width: 152mm Pages: 372
Nooit is 'n Lang, Lang Tyd
Author: Anchien Troskie
Was R170.00 Now R144.50
Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Karien kom vroeer terug huis toe, na sy ontdek haar een beste vriendin het haar man verlei, Daleen kom uiteindelik met die sak patats te vore dat sy eintlik gay is, en net te bang was om haar twee boesemvriendinne met die waarheid te vertrou, en Amelia sit tussen die duiwel en die diep blou see ? verlig dat sy eindelik die waarheid oor haar egbreuk vertel het, maar diep hartseer oor die verbrokkeling van 'n kosbare vriendskap.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |