|
|
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798137690 Publication date: November 1997 Length: 195mm Width: 140mm Thickness: 7mm Weight: 100g Edition: Reissue Pages: 94 Readership: Age: 13 - 99 First published: 11/18/1997
My hart behoort aan jou
Author: Janie Oosthuysen
Please visit us again to check if it has become available
Die tweede in ’n reeks lekkerlees liefdesverhale vir jong tieners. "My hart behoort aan jou", staan op die kaartjie. Wie’t dit geskryf? Waar kom dit vandaan? Sê nou maar net dis hý – die donkerkop met die sexy stap en die breë skouers! Die nuwe ou in standerd nege. Maar daar’s soveel ander goed wat tussenin kom – soos die geheimsinnige man met die donker oë en diep stem, Mandy se partytjie en Ma en haar onwelkome "date".
|
|
|
|
 |  |  |