|
|
Metaalkuns: Meer as 30 stap-vir-stap projekte vir die huis
Was R120.00Now R96.00(eB 960)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: South Africa Metz PressISBN: 9781875001620 Publication date: January 2004 Additional format: Contains Audio cassette and Paperback Length: 260mm Width: 195mm Weight: 335g Pages: 92
Metaalkuns: Meer as 30 stap-vir-stap projekte vir die huis
Author: Alet Genis
Was R120.00 Now R96.00
Hierdie titel sal jou met nuwe oe na metal en staal laat kyk. Jy kan uit enige afvalmetaal, staal en draad 'n groot verskeidenheid nuttige gebruiks- en dekoratiewe items vir die huis skep. Hierdie titel sal jou met nuwe oe na metal en staal laat kyk. Jy kan uit enige afvalmetaal, staal en draad 'n groot verskeidenheid nuttige gebruiks- en dekoratiewe items vir die huis skep. Hou jou oe oop vir 'n verskeidenheid staalvorms, -balletjies, halwe balletjies, vierkantige en ronde stawe, paalkoppies, piramides en nuwe of self ou geroeste sifdraad met verskillende patrone en verskillende groottes ogies en openinge. Metaalkuns bevat 'n magdom idees om jou te inspireer om ook jou eie ontwerpe uit afvalmetaal te skep, of bloot gewone gebruiksmetaal vir iets heeltemal anders aan te wend.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |