|
|
Menopouse: Die volledige gids
Was R130.00Now R104.00(eB 1040)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: The Penguin Group (SA) (Pty) LtdISBN: 9780143025917 Publication date: June 2009 Weight: 400g
Menopouse: Die volledige gids
Author: Nicole Jaff
Was R130.00 Now R104.00
In hierdie noukeurig nagevorsde, lesersvriendelike titel wat deur 'n hele aantal mediese praktisyns onderskryf word, maak Nicol Jaff korte mette met die tradisionele beeld van die vrou in haar menopouse. In hierdie noukeurig nagevorsde, lesersvriendelike titel wat deur 'n hele aantal mediese praktisyns onderskryf word, maak Nicol Jaff korte mette met die tradisionele beeld van die vrou in haar menopouse. Sy ontbloot baie van die mites oor hierdie fase in 'n vroue se lewe, sy takel die omstrede kwessie van hormoonvervangingsterapie op verstandige wyse, en gee op taktvolle wyse advies van onskatbare waarde oor hoe om deur hierdie dikwels moeilike tyd te kom. Haar tema is 'kennis mag' en haar doel is om vir haar lesers genoeg praktiese inligting te gee om hulle in staat te stel om saam met die professionele persone te werk; om verstandig deel te neem aan besluite oor behandeling; en om menopouse nie te sien as die begin van die einde van ? nuttige lewe nie, maar as die begin van ? nuwe fase waarin vroue beheer van hulleself as vroue kan neem en die res van hulle lewens met humor, lewenskrag en wysheid kan leef.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |