|
|
Meisie Van Nigel: Die Lewensverhaal van Sonja Herholdt
Now R189.00(eB 1890)
Delivery time: Usually within 5 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Creative Global StudiosISBN: 9780620380591 Publication date: April 2007 Edition: New title Pages: 316
Meisie Van Nigel: Die Lewensverhaal van Sonja Herholdt
Author: Carel F. Cronje
Now R189.00
Sonja: Meisie van Nigel is die verhaal van 'n vrou - die meisie wat op Marievale myn grootgeword het, by die Goudstadse onderwyskollege in Johannesburg gaan studeer het en in 1975 die Afrikaanse musiektoneel stormgeloop en met haar vrolike, ongekunstelde stangstyl onherroeplik verander het. Sonja: Meisie van Nigel is die verhaal van 'n vrou - die meisie wat op Marievale myn grootgeword het, by die Goudstadse onderwyskollege in Johannesburg gaan studeer het en in 1975 die Afrikaanse musiektoneel stormgeloop en met haar vrolike, ongekunstelde stangstyl onherroeplik verander het. Die pers het haar as 'n 'blonde orkaan' bestempel en daarna het 'die grootste sukses van alle tye' aan haar behoort.
Write a review for this productRate this product
Sonja se storieReviewed by Emtia on 21 June 2007 706 of 1392 people found the following review helpful: Ek is so bly hierdie storie is vertel!
Dit kon nie maklik gewees het om jou lewe oop te vlek vir 'n gehoor wat jy nie eens kan sien nie.
Ons het groot geword met 'n prentjie van Sonja Herholdt en wie sy moet wees. Sonja is 'n gewone mens wat goeie en slegte tye geken het. Elkeen kan assosieer met 'n deel van hierdie besonderse storie.
Die boek is in 'n geamklike styl geskryf en is so eerlik.
Well done, Sonja! Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |