|
|
Matilda (Afrikaanse Vertaling)
Was R76.95Now R61.56(eB 616)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Illustrator: Quentin BlakePublisher: Human & Rousseau (Pty) LtdTranslator: Kobus GeldenhuysISBN: 9780798145459 Publication date: August 2006 Length: 213mm Width: 137mm Edition: New title Readership: Children
Matilda (Afrikaanse Vertaling)
Author: Roald Dahl
Was R76.95 Now R61.56
Daar is ‘n Matilda in baie van ons: ‘n baie slim meisietjie met ouers wat haar nie verstaan nie en ‘n vreesaanjaende juffrou wat haar lewe vergal. Deur een die wêreld se gewildste kinderverhaalskrywers met titels soos Charlie and the Chocolate Factory, The Witches en Danny, the Champion of the World. Matilda is 'n buitengewone slim meisietjie wat nie genoeg kan kry van boeke en van lees nie. Haar ouers, Mnr en Mev Wormwood, dink sy is net 'n laspos. Volgens haar is al wat haar ouers doen om televisie te kyk en geld te maak deur mense te verneuk. En sy is nie verkeerd nie. Sy besluit om hulle te straf en ontdek dan dat sy bonatuurlike kragte het. Dit kom heel handig te pas, nie net by die huis nie, maar ook by die skool waar hulle aaklige skoolhof hulle al hul dae gee.
Write a review for this productRate this product
maag kielie lekkerReviewed by Mrs Jeanne Viljoen on 23 April 2007 310 of 607 people found the following review helpful: Met Dahl se aweregse humor kan jy selde verkeerd gaan vir 'n kinderboek. Vertaling is puik en die prys maak dit'n winskopie.
Dit is nie vir 'n beginner nie , maar kan vir ure se pret sorg as dit voorgelees word vir vanaf 5jariges. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |