|
|
Was R69.95Now R55.96(eB 560)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798146609 Publication date: May 2006 Length: 213mm Width: 137mm Pages: 164 Readership: Young adult
Maters Op Maasdorp
Author: Stella Blakemore
Was R69.95 Now R55.96
Lalage Engelbrecht het haar ma op negejarige ouderdom verloor en sedert haar pa weer getrou het, kry sy baie swaar onder haar stiefma. Lalage Engelbrecht het haar ma op negejarige ouderdom verloor en sedert haar pa weer getrou het, kry sy baie swaar onder haar stiefma. Uiteindelik word sy Maasdorp toe gestuur sodat sy eerder op kosskool kan wees as in haar ouerhuis. Lalage beland by Klarette Prinsloo en die niggies Magda Voster en Reina van der Hoven in die klas, maar die uitbundige en uitgesproke Lalage - uitgespreek LALAASJ - laat haar nie onnodig beindruk deur al die Malan-kinders en die beroemdes in hul uitgebreide familie nie. Tog ontferm Klarette haar oor die nuweling, want soos een van die vroue wat Lalage van kleintyd af ken dit stel - is Lalage se uitgelatenheid wat maar lýk soos ongebonde lewenslus nie dalk 'n masker vir 'n diepe ongelukkigheid nie?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |