|
|
Maklike maaltye vir babas en kleuters
Was R105.00Now R84.00(eB 840)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik PublishersISBN: 9781770076600 Publication date: April 2008 Length: 280mm Width: 215mm Weight: 0g Pages: 96 Illustrations: 35 Volkleurfoto's
Maklike maaltye vir babas en kleuters
Author: Deirdre Randall
Was R105.00 Now R84.00
Die meer as 150 resepte sluit ou gunstelinge sowel as nuwe maaltyd-idees in en sal enige kind 'n gesonde wegspringplek gee. Wat meer is, daar is oorgenoeg kreatiewe en verbeeldingryke voorstelle om kos aptytlik en prettig voor te sit. Die meer as 150 resepte sluit ou gunstelinge sowel as nuwe maaltyd-idees in en sal enige kind 'n gesonde wegspringplek gee. Wat meer is, daar is oorgenoeg kreatiewe en verbeeldingryke voorstelle om kos aptytlik en prettig voor te sit. Die title dui aan watter resepte vir maaltye van baba- en kleutergrootte is, watter kan dien as gesinsmaaltye, watter in groot maat voorberei kan word en hoe om dit te bevries. 'n Afdeling oor kos vir kinders met allergiee en siektes verduidelik ook hoe om die kos te kook en voor te berei. Praktiese raad word gegee oor voeding, die speen van kinders, maaltyd en spyskaartbeplanning, watter kos om te vermy en die vorming van ‘n positiewe gesindheid teenoor gesonde kos.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |