|
|
Maklike Antwoorde Op Ongemaklike Vrae: Wat 8-13-jariges Moet Weet Oor Hul Veranderende Liggaam, Babas, Seks, Hul Regte En Meer: Wat 8-13-jariges moet weet oor hul veranderende liggaam, babas, seks, hul regte en meer
Was R125.00Now R112.50(eB 1125)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Metz Press,South AfricaISBN: 9781920268282 Publication date: June 2009 Length: 170mm Width: 170mm Weight: 165g Pages: 128
Maklike Antwoorde Op Ongemaklike Vrae: Wat 8-13-jariges Moet Weet Oor Hul Veranderende Liggaam, Babas, Seks, Hul Regte En Meer: Wat 8-13-jariges moet weet oor hul veranderende liggaam, babas, seks, hul regte en meer
Was R125.00 Now R112.50
Vandag vra kinders baie vroeer as wat die geval was met hul ouers vrae oor fisiese veranderings tydens puberteit en dinge wat hiermee verband hou. Hulle word vinniger groot en bereik puberteit vroeer as ooit tevore. Vandag vra kinders baie vroeer as wat die geval was met hul ouers vrae oor fisiese veranderings tydens puberteit en dinge wat hiermee verband hou. Hulle word vinniger groot en bereik puberteit vroeer as ooit tevore. Tog vermy baie ouers steeds seksopvoeding of ignoreer dit bloot vanwee onkunde of ongemak. Hierdie titel is die antwoord! Dit is geskryf vir kinders tussen 8 en 13 in 'n maklike formaat van vrae en antwoorde met prettige illustrasies. Dis ook vir ouers 'n onmisbare gids om hul kinders se vrae ingelig, reguit, sensitief en met humor te kan beantwoord.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |