|
|
Was R130.00Now R110.50(eB 1105)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Kwela BooksISBN: 9780795702037 Publication date: September 2005 Length: 222mm Width: 152mm Edition: 1 Pages: 256
Kroes
Author: Pat Stamatelos
Was R130.00 Now R110.50
Toe Pattie Peters agt jaar oud is, sterf haar ma. En 'n paar dae later gee haar pa haar weg. Om by haar anties in die Strand te gaan bly. So begin Pattie se afskeid aan haar pa, en aan die Kaap. Uiteindelik beland sy in die Goudstad - by haar sus Dorie in mevrou Soes se losieshuis. Maar dan ontmoet sy Laki Pappasani, 'n Griek van Sparta, ambagsman van beroep. Net jammer dis die sestigerjare, en sy, Pattie Peters, klerk van beroep, is 'n kleurlingmeisie van die Strand ... Aangrypend eerlik - 'n debuut roman met 'n hart. Toe Pattie Peters agt jaar oud is, sterf haar ma. En 'n paar dae later gee haar pa haar weg. Om by haar anties in die Strand te gaan bly. "Dis bieter so," hoor sy hom sê. "'n Kind het 'n ma nodig en sy is nog klein. Kitty en Maggie sal sorre virrie kind, daaroor hoef ek my nie te worrie nie." So begin Pattie se afskeid aan haar pa, en aan die Kaap. Uiteindelik beland sy in die Goudstad - by haar sus Dorie in mevrou Soes se losieshuis. Maar dan ontmoet sy Laki Pappasani, 'n Griek van Sparta, ambagsman van beroep. Net jammer dis die sestigerjare, en sy, Pattie Peters, klerk van beroep, is 'n kleurlingmeisie van die Strand ... Aangrypend eerlik - 'n debuut roman met 'n hart.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |