|
|
Was R197.95Now R168.26(eB 1683)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Unknown
Illustrator: Bennie KrügerPhotographer: David BriersPublisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798129435 Publication date: December 1995 Length: 285mm Width: 225mm Thickness: 20mm Weight: 1205g Edition: 15 Pages: 256 Illustrations: Illustrated
Kook En Geniet
Author: S.J.A. de Villiers; David Briers
Was R197.95 Now R168.26
Kalahari sê... Meer as ‘n halwe miljoen Kook en Geniet afficionados bak en brou die afgelope 50 jaar met oorgawe uit hierdie inheemse supertreffer…
- Alles vir die beginnerkok – hoe om bestanddele te meet, die mikrogolfoond te gebruik, groente voor te berei, vleis gaar te maak, kos te vries.
- Meer as 1 000 ekonomiese, beproefde resepte – van ontbyt tot mengeldrankies.
- Eetlepel of milliliter.
- Koolstoof of microgolfoond.
- Handklitser of voedselverwerker.
Eetlepel of milliliter. Koolstoof of microgolfoond. Handklitser of voedselverwerker. Kook en geniet bly 'n staatmaker vir Ouma, Ma en vandag se vrou - alles vir die beginnerkok – hoe om bestanddele te meet, die mikrogolfoond te gebruik, groente voor te berei, vleis gaar te maak, kos te vries meer as 1000 ekonomiese, beproefde resepte – van ontbyt tot mengeldrankies.
Write a review for this productRate this product
Beste kookboek OOIT!!!Reviewed by Ms Keisha Phoenix from West London, UK on 14 September 2005 1236 of 2439 people found the following review helpful: Ek het grootgeword met geregte wat my ma uit die Kook en Geniet gemaak het. Toe sy oorlede is, was dit die enigste ding wat ek MOES he van haar - dit was amper soos haar bybel. ;) Ek bly nou in Engeland, en ek gee nog steeds vir my broer en vriende resepte uit die boek, almal is altyd MAL daaroor! (En hier is nou maar net nie sulke lekker kos hier soos boerekos nie!) Ek gaan vir my 'n nuwe een koop, maar my ma s'n wat so baie karakter het van gebruik, sal altyd kosbaar en na aan my hart wees, en SA kos vir my verteenwoordig. HEERLIK!!! Was this review helpful?
I DISAGREE!Reviewed by Anti-Kookengeniet.com from Vereeniging on 04 June 2008 93 of 193 people found the following review helpful: Im I the only South African that thinks this is a BAD cookbook. Nothing I've ever made from the Kook & Geniet was ever to my liking. My grandmother's handwritten recipes are BY FAR SJA De Villiers did a direct translation of Mrs Beetons. The book is too scientific, no love for food can be detected ANYWHERE in the book. DO NOT BUY THIS FOR YOUR CHILDREN! You will put them off cooking for all eternity. Was this review helpful?
Familie BoekReviewed by Madelein Terblanche from Johannesburg, Suid Afrika on 30 July 2003 1255 of 2523 people found the following review helpful: Hierdie boek is die beste kook boek ooit. Dis 'n boek wat van ma na dogter sal gaan vir jare en jare. Dit het alles in en alles is so eenvoudig en maklik om te volg. Baie Dankie aan SJA de Villiers vir die tyd en moeite wat in die boek ingesit is. Was this review helpful?
See more reviews
Can't live without my Kook en GenietReviewed by Mrs NOLENE NIEUWENHUIS from Toronto, Canada on 26 November 2002 1354 of 2764 people found the following review helpful: I am a South African Canadian and my Kook en Geniet I received as a weding present 30 years ago is still one of my most used items. When my daughter got married, all she wanted was her own copy of Kook en Geniet and I am happy to order the new edition for her (and a new one for myself too!) Just wish I could get an English version for my Canadian daughter-in-law and my Canadian son-in-law. Yes, my son-in-law is an excellent cook and would surely appreciate an English version. Thank you for this wonderful cook book.
Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |