|
|
Koester jou baba: Verstaan jou baba se sensoriese wereld - die sleutel tot 'n kalm-tevrede kind
Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: South Africa Metz PressISBN: 9781875001811 Publication date: December 2002 Length: 245mm Width: 174mm Weight: 340g Edition: 1 Pages: 160
Koester jou baba: Verstaan jou baba se sensoriese wereld - die sleutel tot 'n kalm-tevrede kind
Author: Ann Richardson; Megan Faure
Please visit us again to check if it has become available
In hierdie titel, gebaseer op sensoriese, of sintuiglike, ontwikkeling, kombineer die skrywers hulle kennis en praktiese ervaring om jou te help om op jou baba ingestem te wees en te verstaan. Die drie algeneemste vrae wat ouers in 'n baba se eerste jaar vra, is: Hoekom huil hy?; wat kan ek doen om hom beter te laat slaap?; hoe kan ek sy ontwikkeling aanhelp?. Die antwoord op al hierdie vrae le in dieselfde bron: sy sensoriese wereld. Dit is die sleutel tot 'n kalm-tevrede baba, wat gretig uit sy omewing leer, maklik aan die slaap raak en vir lang rukke rustig slaap. In hierdie titel, gebaseer op sensoriese, of sintuiglike, ontwikkeling, kombineer die skrywers hulle kennis en praktiese ervaring om jou te help om op jou baba ingestem te wees en te verstaan: Watter uitwerking sensoriese insette op hom het; wat hy vir jou probeer se met die tekens wat hy gee; en hoe om daarop te reageer deur sy sensoriese omgewing en stimulering te reguleer. - Ons sensoriese wereld
- die effek van sensoriese insette op jou baba se staat
- maak jou baba se sensoriese omgewing gereed
- hoe jou baba tekens van sensoriese lading toon
- sensoriese riglyne vir voeding
- sorg vir goeie slaapgewoontes
- huil
- knieserigheid en koliek
- ontwikkeling en stimulering
- 'n senoriese dieet om ontwikkeling te bevorder
- sorg en ontwikkeling
- geboorte tot twee weke
- sorg en ontwikkeling
- twee tot ses weke
- sorg en ontwikkeling
- drie tot ses maande
- sorg en ontwikkeling
- ses to nege maande
- sorg en ontwikkeling
- nege tot twaalf maande
|
|
|
|
 |  |  |