|
|
Kaalkop Joernaal / Journal
Was R240.00Now R204.00(eB 2040)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Hardcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798147118 Publication date: October 2006 Length: 250mm Width: 170mm Edition: New title Pages: 448
Kaalkop Joernaal / Journal
Author: Nataniel
Was R240.00 Now R204.00
Geskik as verjaardagkalender, persoonlike joernaal of ‘n register vir gaste. Die droëbek – maar skreeunsnaakse – kaalkopman het ‘n dagboek geskep wat nie tot ‘n sekere jaar beperk is nie, met elke maand wat ingelei word deur ‘n verjaardaglys, historiese feite, ‘n resep en kortverhaal. Dis Nataniël op sy beste. Hierdie titel is ontwerp vir gebruik as professionele dagboek, persoonlike joernaal, register vir gaste of verjaarsdagkalender. Elke maand word ingelei met 'n verjaarsdaglys, historiese feite, kortverhaal, resep en kledingstuk van die maand. Dit bevat nie 'n jaartal nie, d.w.s. die titel is nie beperk tot gebruik in een spesifieke jaar nie. Die teks is afwisselend in Afrikaans en Engels, die titel sluit ook foto's en illustrasies in (swart-wit).
Write a review for this productRate this product
THIS ONE IS A MUST HAVEReviewed by BRENDA VAN DER AU from JOHANNESBURG on 07 October 2006 781 of 1578 people found the following review helpful: A fantastic buy, money well spent. It also makes an excellent gift. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |