|
|
Was R64.95Now R58.46(eB 585)
Delivery time: Usually within 5 working days.
Country: South AfricaFormat: Hardcover
Publisher: Struik Christian BooksISBN: 9781415304358 Publication date: July 2008 Weight: 270g Pages: 128
Jou Bekoorlike Hart
Was R64.95 Now R58.46
Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef; om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef; om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings, en worstel hulle onder die druk van wat van hul verwag word: om 'n goeie dienaar, ma en huisvrou te wees. Jou bekoorlike hart wys jou hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |