Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search
Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
Browse
 
 
 
 
 
 
 

Joost: Spieelbeeld

Author: David Gemmell
Joost: Spieelbeeld
South Africa

Was R192.95
Now R164.01
(eB 1640)

Delivery time: 24hr delivery in main centres: Order before 12h00 Monday - Friday, to receive the next working day
 

Average customer rating:
Format: Softcover
Publisher: ZEBRA PRESS
ISBN: 9781770220782
Length: 230mm
Width: 150mm
Weight: 392g
Pages: 256
Buy this product
Joost: Spieelbeeld

Was R192.95

Now R164.01

 
 
  Need help shopping
 
 
 
 

 

Joost van der Westhuizen, bes moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het sowel op die veld as daarvan af vir eweveel opwinding in die media gesorg.

Joost van der Westhuizen, bes moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het sowel op die veld as daarvan af vir eweveel opwinding in die media gesorg. Waaroor dit ook al gegaan het, van sy onverskrokkenheid op die rugbyveld tot sy huwelik met die glansryke Amor Vittone en selfs die onlangse aantygings teen hom in die seksvideo-skandaal, Joost het tot nog voortdurend in die nuus gebly. Hierdie titel volg die verloop van sy rugbyloopbaan, maar gee ook die spieel 'n spreekbeurt en kyk na Joost as man. Dit is 'n fassinerende verhaal van 'n rugby-wonder en kontroversiele glanspersoonlikheid. Dit bring die waarheid agter die aantygings en teenaantygings wat Joost tans omring, aan die lig.


 
Recommendations
What are recommendations?

Graeme Smith: A Captain's Diary: A Captain’s diary
Graeme Smith: A Captain's Diary: A Captain’s diary

Author:
Graeme Smith
Was R175.00
Now R157.50
(eB 1575)
Joost: Spieelbeeld
Joost: Spieelbeeld

Author:
David Gemmell
Was R192.95
Now R164.01
(eB 1640)
Joost: The Man in the Mirror
Joost: The Man in the Mirror

Author:
David Gemmell
Was R192.95
Now R164.01
(eB 1640)
Captain in the Cauldron
Captain in the Cauldron

Author:
Mike Greenaway
Was R225.00
Now R191.25
(eB 1912)

 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 


  Excelsior!!!
Reviewed by Nico from Middelburg Mpumalanga S.A. on 10 December 2009
169 of 349 people found the following review helpful:

Die dame van Kaapstad, Mariette, wat se wat sy se,ken sy vir Joost persoonlik, of baseer sy haar uitlatings op grond van media berigte?! Geen persoon wat lewe of nie meer lewe is of was sonder foute, behalwe Koning Jesus Christus.Ten minste is Joost bereid om te erken hy het droog gemaak en vra vir vergifnis.

Was this review helpful?    


  Shoe
Reviewed by Mariette from Cape Town on 01 December 2009
179 of 370 people found the following review helpful:

Ek kan nie dink wat Joost kan se wat mense wil lees nie. Sy hele lewe draai om geld en hy leef in 'n skyn wereld. Watter tipe mens betaal Joost om na sy sad storie te luister. Ek het geen respek vir 'n volwasse man, met kinders, wat die keuse maak om te lieg vir sy vrou en geliefdes nie. Wat se waardes leer jy jou kinders?

Was this review helpful?    


  joost: spieelbeeld
Reviewed by Unknown from worcester south africa on 02 November 2009
237 of 498 people found the following review helpful:

ek dink die boek is 'n bietjie voortydig want daar is nog vele ander bekentenisse en onthullings wat nog na vore moet kom

Was this review helpful?    
 
See more reviews

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Marketplace
 
Free delivery
 
Spend and receive
 
eBucks
 
Official UNISA bookseller
 
Today’s Hot Deals
1.
Star Trek
Format: DVD
Was R203.95  Now R119.95
Save 41%  

2.
Seagate Free Agent GO - 250GB
Format: Hard drive
Was R726.95  Now R617.91
Save 15%  

3.
Harley Davidson (Vintage Burgandy)
Format: Pens
Was R495.00  Now R420.75
Save 15%  

 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
The Struggle: Bks. 1 & 2
Was R125.95
Now R113.36
(eB 1134)

2.
Fees Van Die Ongenooides
Was R195.00
Now R165.75
(eB 1658)

3.
Vampire Diaries: Bks. 3 & 4
Now R112.95
(eB 1130)

4.
The Gabriel Method
Was R175.95
Now R158.36
(eB 1584)

5.
Evita's Kossie Sikelela
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

6.
Operational risk management
Was R219.95
Now R197.96
(eB 1980)

7.
New Moon
Was R120.00
Now R108.00
(eB 1080)

8.
The Return: Nightfall
Was R117.95
Now R100.26

9.
Captain in the Cauldron
Was R225.00
Now R191.25
(eB 1912)

10.