|
|
Was R192.95Now R154.36
Average customer rating: Format: Softcover
Publisher: ZEBRA PRESSISBN: 9781770220782 Length: 230mm Width: 150mm Weight: 392g Pages: 256
Joost: Spieelbeeld
Author: David Gemmell
Was R192.95 Now R154.36
Joost van der Westhuizen, bes moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het sowel op die veld as daarvan af vir eweveel opwinding in die media gesorg. Joost van der Westhuizen, bes moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het sowel op die veld as daarvan af vir eweveel opwinding in die media gesorg. Waaroor dit ook al gegaan het, van sy onverskrokkenheid op die rugbyveld tot sy huwelik met die glansryke Amor Vittone en selfs die onlangse aantygings teen hom in die seksvideo-skandaal, Joost het tot nog voortdurend in die nuus gebly. Hierdie titel volg die verloop van sy rugbyloopbaan, maar gee ook die spieel 'n spreekbeurt en kyk na Joost as man. Dit is 'n fassinerende verhaal van 'n rugby-wonder en kontroversiele glanspersoonlikheid. Dit bring die waarheid agter die aantygings en teenaantygings wat Joost tans omring, aan die lig.
Write a review for this productRate this product
joost: spieelbeeldReviewed by Unknown from worcester south africa on 02 November 2009 29 of 52 people found the following review helpful: ek dink die boek is 'n bietjie voortydig want daar is nog vele ander bekentenisse en onthullings wat nog na vore moet kom Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |