|
|
Was R39.95Now R37.15(eB 372)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: United KingdomFormat: Hardcover
Publisher: Ladybird BooksISBN: 9780636047693 Length: 170mm Width: 114mm Pages: 48 Illustrations: illustrated Readership: Pre-School
Heidi
Author: Ladybird
Was R39.95 Now R37.15
Hierdie Selfleesreeks is 'n reeks gegradeerde leesboekies wat aan die jong lesertjie die geleentheid gee om met selfvertroue en sukses te begin lees. Vlak 4 is geskik vir lesertjies wat gereed is vir langer stories met 'n wyer woordeskat. Hierdie Selfleesreeks is 'n reeks gegradeerde leesboekies wat aan die jong lesertjie die geleentheid gee om met selfvertroue en sukses te begin lees. Vlak 4 is geskik vir lesertjies wat gereed is vir langer stories met 'n wyer woordeskat. Hoewel die stories op eenvoudige wyse vertel word, verseker die ryke taal wat gebruik word dat dit 'n bevredigende leeservaring is. Die herhaling van nuwe woorde help die kind om dit maklik aan te leer, en die kleurvolle illustrasies sorg vir opwinding en genot.
Op hierdie stadium mag die lesertjies verkies om die storie dadelik hardop vir 'n volwassene voor te lees, sonder om eers die prente te bespreek. Alhoewel die kinders nou goed vorder op pad na onafhanklike, stil lees, moet hulle altyd weet dat volwasse aanmoediging en hulp beskikbaar is. Wanneer die lesertjies 'n woord teekom wat onbekend is, kan hulle dit self probeer herken deur na die eerste letter van die woord te kyk (watter klank is dit hierdie?) en na ander klanke wat hulle reeds ken. Die kind kan dan besluit watter woord sin maak. Lesertjies wat byna onafjanklik kan lees, het baie lof en aanmoediging nodig.
Selfleesreek Vlak 4 bied aan 'n besige, opwindende storie, 'n wyer en interessanter woordeskat en gedetailleerde prente om vermaaklikheid te bevorder en bespreking aan te moedig.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |