|
|
Goue Lint, My Storie Begint: Voorleesverhale En Verse Vir Kleintjies
Was R195.00Now R175.50(eB 1755)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Country: South AfricaFormat: Hardcover
Editor: Linda RodeIllustrator: Alida BothmaPublisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624020288 Publication date: January 2000 Length: 275mm Width: 215mm Thickness: 12mm Weight: 300g Edition: 1 Pages: 160 Illustrations: illustrations Readership: Children
Goue Lint, My Storie Begint: Voorleesverhale En Verse Vir Kleintjies
Was R195.00 Now R175.50
'n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wêreldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap byeengebring deur Linda Rode en pragtig geïllustreer deur die bekende en bekroonde, Alida Bothma. 'n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wêreldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap byeengebring deur Linda Rode en pragtig geïllustreer deur die bekende en bekroonde, Alida Bothma.
Klassieke verhale soos Die drie varkies, Gouelokkies en die drie bere, Rooikappietjie en Aspoestertjie is oorvertel deur kundiges soos Alba Bouwer en Linda Rode. Die bundel bevat ook Jakkals- en Wolfstories en vele ander inheemse verhale. Ander skrywers aan verse is Philip de Vos, Hester Heese, Obie Pretorius en Freda Linde.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |