Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Books > Bestsellers

Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
Browse
 
 
 
Geesvervulde lewe Bybel vir vroue
Geesvervulde lewe Bybel vir vroue
South Africa


Country: South Africa
Format: Leather / Fine binding
ISBN: 9781415300527
Publication date: September 2007
Edition: New title
Out of stock
Geesvervulde lewe Bybel vir vroue
Publisher: Struik Christian Books

Please visit us again to check if it has become available

Vir die eerste keer is daar 'n Bybel in Afrikaans wat gekombineer word met inhoud wat spesifiek handel oor die Heilige Gees. Onder hierdie inhoud tel: Bybelboek-inleidings wat die tema, doel en sleutelwoorde van elke Bybelboek uitlig.

Vir die eerste keer is daar 'n Bybel in Afrikaans wat gekombineer word met inhoud wat spesifiek handel oor die Heilige Gees. Onder hierdie inhoud tel: Bybelboek-inleidings wat die tema, doel en sleutelwoorde van elke Bybelboek uitlig. Skrifgebede: Meer as 300 Skrifgebaseerde gebede vir verskillende situasies. Woorde van wysheid: Meer as 300 aanhalings van bekende gelowiges deur die eeue. Geloofsheldinne: Vyftig inspirerende biografiee van Bybelse en historiese figure. 'Liewe Vriendin'-briewe - Meer as 250 briewe aan die leser deur bekende Christenleiers. Die skatkis van hoop - 'n Lys met beloftes uit God se Woord vir allerhande kwessies. Artikels: Waardevolle inligting oor die werking van die Heilige Gees. Die betroubare, geliefde teks van die 1953-vertaling van die Bybel word aangebied saam met ’n reeks kenmerke wat lesers sensitief sal maak vir die fluistering van die Heilige Gees, en hulle gaandeweg verder sal lei op die pad na geestelike vervulling.


In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Triomf
Was R180.00
Now R153.00
(eB 1530)

2.
3.
The Shack
Now R129.95
(eB 1300)

4.
Die laaste woord
Now R179.95
(eB 1800)

5.
The Last Lecture
Now R179.95
(eB 1800)

6.
A New Earth
Now R190.00
(eB 1900)

7.
The Art of Possibility
Now R130.00
(eB 1300)

8.
Tussen Stasies
Was R163.95
Now R139.36
(eB 1394)

9.
Huisgenoot Top 500 Wenresepte
Was R210.00
Now R178.50
(eB 1785)

10.
Die Drie Varkies
Was R39.95
Now R33.96
(eB 340)