|
|
Fiela SE Kind: Skooluitgawe
Was R98.95Now R69.27(eB 693)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624025146 Publication date: January 2000 Length: 213mm Width: 137mm Thickness: 17mm Weight: 300g Edition: 1 Pages: 314 Readership: Age: From 13 to 99
Fiela SE Kind: Skooluitgawe
Author: Dalene Matthee
Was R98.95 Now R69.27
Dalene Matthee se tweede roman uit die bekende en gewilde Knysnabos-trilogie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het. Jare later is dit Benjamin /
Ia van Zyl
Daar is nie nog iemand in Afrikaans wat so kan vertel nie, en dit is ’n ope vraag of daar nog iemand is wat personasies kan skep wat so waaragtig leef soos Dalene Matthee se mense.
André P Brink
Hierdie roman (bevestig) op skitterende wyse dat min mense by haar kan kers vashou as dit by die vertelkuns op sy oerste en onderhoudendste kom.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |