|
|
En die ramshoring het geblaas: 'n Roman
Was R139.94Now R130.14(eB 1301)
Delivery time: Usually within 15 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: CUMISBN: 9781868299720 Publication date: May 2006 Length: 220mm Width: 150mm Pages: 460
En die ramshoring het geblaas: 'n Roman
Was R139.94 Now R130.14
Paul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys? Soos sy geesdrif groei, vergeet hy van die Een wat hom geroep het. Hy ontdek dat die pad na prestige en mag maklik na die verderf kan lei. Terwyl Paul en diegene om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en dié van God. In en die Ramshoring het geblaas lees ons van die verskillende maniere waarop mense dink God met hulle praat asook hulle reaksies daarop.
Paul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys? Soos sy geesdrif en ambisie groei, vergeet hy van die Een wat hom geroep het. Hy ontdek dat die pad na prestige, welvaart en mag dikwels besaai is met trots en maklik na die verderf kan lei. Terwyl Paul en diegene om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en dié van God. Toe Paul Hudson aanvaar het om leraar van ’n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul en sy gesin ingepak en getrek om die Here se werk te gaan doen.
Dit het Paul nie lank geneem om Centerville Christelike Kerk reg te ruk nie. Die bywoning het toegeneem, die koor het lede bygekry en die kinderprogram se bywoning was die beste in jare. Alles het goed gegaan. As sy vrou dit maar net wou insien. En tog het hy nie toegelaat dat haar swye hom steur nie …
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |