|
|
Eet vir volgehoue energie 2
Was R175.00Now R140.00(eB 1400)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624042273 Publication date: September 2004 Length: 280mm Width: 215mm Weight: 550g Edition: 1 Pages: 128
Eet vir volgehoue energie 2
Author: Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Was R175.00 Now R140.00
‘n Opvolg op die wegholsukses Eet vir volgehoue energie 1, met 80 splinternuwe resepte. ‘n Volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk. Die voordele van ‘n lae- GI dieet, hou die volgende in:
• Verlaagde en bestendige bloedglukosevlakke by diabete
• Makliker, permanente gewigsverlies
• Verbeterde konsentrasie by kinders met aandaggebreksindroom
• Verlaagde cholestrol en bloedruk
• Verligting van chroniese simptome soos artritis
Al meer mense ontdek deesdae die voordele van 'n lae-GI, laevet eetpatroon. Hierdie manier van eet verseker jou nie net van volgehoue energie, verbeterde konsentrasie en verhoogde stamina nie, maar hou ook die volgende spesifieke gesondheidsvoordele in: verlaagde en bestendige bloedglukosevlakke by diabete; makliker permanente gewigsverlies; verbeterde konsentrasie by kinders met aandaggebreksindroom (AGS). Beter prestasie onder sportmanne en -vroue; verlaagde cholesterol en bloeddruk; verligting van simptome van chroniese candidiase, polisistiese ovariale sindroom en ontstekingsiektes soos artritis.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |