Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Books > Body, Mind & Spirit

Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 
Dis ek Anna
Author: Elbie Lotter
Dis ek, Anna
South Africa

Was R120.00
Now R102.00
(eB 1020)

Delivery time: Usually within 3 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624042266
Publication date: January 2004
Length: 213mm
Width: 137mm
Edition: 1
Pages: 224
Readership: General
Buy this product
Dis ek Anna
Author: Elbie Lotter

Was R120.00

Now R102.00

 


Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam.

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam.


 
Recommendations
What are recommendations?

J. M. Barrie & the Lost Boys
J. M. Barrie & the Lost Boys

Author: Andrew Birkin

Was R217.95
Now R174.36
(eB 1744)
The Beach House
The Beach House

Author: James Patterson; Peter de Jonge

Now R139.95
(eB 1400)
The Birth of Venus
The Birth of Venus

Author: Sarah Dunant

Now R130.00
(eB 1300)

 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 


  'n Boek vir elke ma en dogter
Reviewed by Unknown from Eastern Cape on 19 August 2007
483 of 957 people found the following review helpful:

Ek dink hierdie boek moet deur elke ma en dogter gelees word. As kind is ek en my susters deur dieselfde ondervinding. Ons het ook net stilgebly en die boek het gemaak dat ons uiteindelik openlik met my ma daaroor kon praat. Ek dink dis BAIE belangrik om dit te lees. En moet NOOIT vir jou kind vertel jy sal iemand dood maak wat aan hulle vat nie.

Was this review helpful?    


  "Wie 'n oor het en kan hoor...moet luister."
Reviewed by Unknown from Stellenbosch on 18 February 2008
217 of 466 people found the following review helpful:

Met die onlangse koerantberigte oor die molestering van n bekende Afrikaanse sanger, is baie rowe weer opnuut oopge#*@% vir baie kinders in ons land wat aan molestering blootgestel word. "Dis ek, Anna", is n boek wat handel oor n meisie wat deur haar stiefpa gemolesteer word. Dis n verhaal wat vertel van vernedering, woede en skuldgevoelens van n kind wie se identiteit van haar beroof is en niemand gehad het wat haar noodkreet gehoor het nie. Die boek is in gemaklike "spreektaal" geskryf en is dus toeganklik vir enige leser. Eksplisiete woorde kom voor in die boek, maar dis n verhaal wat n ding vertel soos wat dit is. Baie kinders word in hierdie land van ons gemolesteer, elke dag en baie van hulle het geen ondersteuningsnetwerk, of n oor om te hoor en te luister na hul noodkreet nie. Met die lees van hierdie boek besef n mens wat die realiteit van kindermolestering is. Dis n boek wat mens ruk tot in jou diepste wese en jou oë, en hopelik ook ore sal oopmaak vir wat daar buite aangaan...of dalk in jou midde.

Was this review helpful?    


  Harde werklikheid
Reviewed by Unknown on 24 April 2007
1020 of 2089 people found the following review helpful:

Dis 'n baie goeie boek. Ontstellend met tye, maar als is dit wat in die werklike lewe gebeur. Soms is dit nodig dat ons hoor en sien wat in die huis langs ons dalk aan die gebeur is. En op die manier kan ons dalk harder probeer om ons kinders te beskerm, en nie net van vreemdes nie, maar dalk van naaste familie lede!!!!

Was this review helpful?    
 
See more reviews

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Triomf
Was R180.00
Now R153.00
(eB 1530)

2.
3.
The Shack
Now R129.95
(eB 1300)

4.
Die laaste woord
Now R179.95
(eB 1800)

5.
The Last Lecture
Now R179.95
(eB 1800)

6.
A New Earth
Now R190.00
(eB 1900)

7.
The Art of Possibility
Now R130.00
(eB 1300)

8.
Tussen Stasies
Was R163.95
Now R139.36
(eB 1394)

9.
Huisgenoot Top 500 Wenresepte
Was R210.00
Now R178.50
(eB 1785)

10.
Die Drie Varkies
Was R39.95
Now R33.96
(eB 340)