|
|
Die groot bybelkoerant: Nog nuus uit die Bybel vir vandag
Was R199.00Now R159.20(eB 1592)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798146494 Publication date: June 2006 Length: 280mm Width: 215mm Pages: 192
Die groot bybelkoerant: Nog nuus uit die Bybel vir vandag
Author: Jaco Thom
Was R199.00 Now R159.20
Die Groot Bybelkoerant. Met 186 daaglikse koerante word die trefkrag van die Bybel opnuut ontsluit. Die Groot Bybelkoerant. Met 186 daaglikse koerante word die trefkrag van die Bybel opnuut ontsluit. Al die beste berigte uit Die Bybelkoerant en Die Tweede Bybelkoerant is ingesluit, en is daar ook heelwat nuwes, Bybelverhale wat nie in die eerste en tweede Bybelkoerante in moderne koerantstyl oorvertel is nie. Daar is altesaam 186 'koerante', elk met redaksionele kommentaar op die dag se nuusgebeure.
Write a review for this productRate this product
Die groot BybelkoerantReviewed by Mev Ita Van Der Merwe from Kraaifontein, Suid-Afrika on 13 June 2006 1506 of 3015 people found the following review helpful: Ek het die vorige twee Bybelkoerante gekoop en is baie gelukkig daarmee. Die skrywer het die gawe om die 'Bybelnuus' so weer te gee dat dit maklik lees. Die 'berigte word soms pittig en ander kere met die nodige respek en eerbied hanteer. Ek sal dit beslis aanbeveel vir die persoon wat 'n ander perspektief op die groot nuss wil kry. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |