Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search


Home > Books

 
 

Die groot avontuur: Wondere van die lewe op aarde

Author: Leon Rousseau
Die groot avontuur
South Africa

Was R230.00
Now R184.00
(eB 1840)

Delivery time: Usually within 3 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798146500
Publication date: July 2006
Length: 245mm
Width: 171mm
Weight: 665g
Pages: 320
Buy this product
Die groot avontuur: Wondere van die lewe op aarde
Author: Leon Rousseau

Was R230.00

Now R184.00

 


Die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde word boeiend aangebied in Rousseau se lekker leesbare verhaal. Dit ontbloot die dramatiese evolusiegang van die mens. ‘n Eerste in Afrikaans. “Dit is ‘n goeie beginpunt vir die nuuskierige leek. Vir my was die lees ‘n klein avontuur.” – Tobie Wiese, Insig.

In die groot avontuur bied 'n boeiende maar komplekse tema - die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde - so leesbaar en onderhoudend in verhaalvorm aan dat elkeen dit kan geniet. Soos 'n verhaal wat ontvou, word die dramatiese evolusiegang van die mens ontbloot. Die storie spring weg by die oerknal 14,7 miljard jaar gelede, en eindig met dramatiese klimatologiese veranderinge, wat die skrywer die "oorgangskatastrofe" noem, sowat 11 000 tot 12 000 jaar gelede. Die title is van besondere plaaslike betekenis, want Suid-Afrika was (en is) een van die belangrikste vindplekke van die versteende oorblyfsels van die vroegste mense.


 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 


  Skitterende boek
Reviewed by Unknown from Vrystaat on 13 February 2007
7384 of 15130 people found the following review helpful:

Ek het hierdie boek geweldig geniet. Die skrywer het 'n besondere gawe om wetenskaplike teorieë en feite op 'n onderhoudende wyse te verwoord. Ek vermoed ook, soos die skrywer, dat daar 'n reuse-intelligensie agter alles is. Kyk maar hoeveel orde en struktuur is daar in die heelal.

Was this review helpful?    


  Evolusie bestaan nie - God het alles geskape
Reviewed by Unknown from Windhoek, Namibia on 30 October 2006
7676 of 15788 people found the following review helpful:

Soos 'n verhaal wat ontvou, word die dramatiese evolusiegang van die mens ontbloot. Die storie spring weg by die oerknal 14,7 miljard jaar gelede Die beskrywing van die boek met die oerknal - is dit moontlik dat mense wat in 'n Christelike land woon nog aan evolusie kan glo - God het hierdie alles geskape en ek hoop dat elke Christen hierdie boek sal verban uit sy huis en ook uit die boekwinkel

Was this review helpful?    
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Deal of the day
 
Free delivery
 
Shop on your mobile
 
eBucks
 
Super Hot Deals! One Day Only!
1.
Magnacarta II
Format: Xbox 360
Was R671.95  Now R599.95
Save 11%  

2.
Gedore 1282-C19 Toolset in box
Format: Outdoors
Was R3,999.95  Now R3,399.96
Save 15%  

3.
Scrubs
Format: DVD
Was R203.95  Now R159.95
Save 22%  

 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Captain in the Cauldron
Was R225.00
Now R180.00
(eB 1800)

2.
Eclipse
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

3.
Breaking Dawn
Was R140.00
Now R98.00
(eB 980)

4.
Twilight
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

5.
New Moon
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

6.
The Gabriel Method
Was R179.95
Now R143.96
(eB 1440)

7.
Under the Dome
Was R235.00
Now R164.50
(eB 1645)

8.
Asterix and Obelix's Birthday
Was R195.95
Now R156.76
(eB 1568)

9.
The Girl with the Dragon Tattoo
Was R114.95
Now R91.96
(eB 920)

10.
The Girl Who Kicked the Hornets' Nest
Was R199.95
Now R185.95
(eB 1860)