|
|
Was R195.00Now R165.75(eB 1658)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Hardcover
Publisher: Jonathan Ball PublishersISBN: 9781868422920 Publication date: October 2007 Length: 0mm Width: 0mm Weight: 0g Pages: 200
Die geheim
Author: Rhonda Byrne
Was R195.00 Now R165.75
The Secret available in Afrikaans
Dié boek wat die wêreld op loop het, is nou in Afrikaans beskikbaar.
Die Geheim onthul die misterie van die verborge potensiaal in elkeen van ons. Fragmente van Die Geheim is gevind in tradisionele verhale, literatuur, gelowe en filosofieë deur die eeue heen. Die handjievol mense wat die krag van Die Geheim ontdek het, het bekend geword as die mees uitsonderlike mense wat nog ooit gelewe het. Onder hulle was:
Plato, Da Vinci, Galileo en Einstein. Nou word Die Geheim met die hele wêreld gedeel. Die Geheim is die samesmelting van moderne wetenskaplike denke en antieke wysheid. Die boek se aangrypende, praktiese kennis lei lesers tot begrip oor hoe om baas te word oor hul lewens.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |