|
|
Was R97.95Now R83.26(eB 833)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798144537 Publication date: September 2004 Length: 295mm Width: 215mm Edition: 1 Pages: 64 Readership: Children
Die Blou Lotus
Author: Herge
Was R97.95 Now R83.26
Kuifie jaag dwelmsmokkelaars al die pad na China. Kuifie gaan dryfkrag, waagmoed en intelligensie nodig he om die hindernisse te oorkom, maar hy ontmoet 'n jong Chinese seun, Tsjang, wat hom om elke hoek en draai bystaan. Kuifie jaag dwelmsmokkelaars al die pad na China. Kuifie gaan dryfkrag, waagmoed en intelligensie nodig he om die hindernisse te oorkom, maar hy ontmoet 'n jong Chinese seun, Tsjang, wat hom om elke hoek en draai bystaan. Tsjang was, inderwaarheid, regtig Herge se vriend. Rastapopoulos – 'n bekende boef wat Kuifie gereeld teekom – bewys homself as 'n gedugte teenstander. Die avontuur neem Kuifie van die opiumhoekies in Shanghai na die indrukwekkende Yangtze Kiang!
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |