|
|
Was R185.00Now R166.50(eB 1665)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798150996 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 286g Pages: 256
Die Tyd Van Die Kombi's
Was R185.00 Now R166.50
Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks en hartroerend. Hierdie is sy Voelvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks en hartroerend. Hierdie is sy Voelvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer, beskryf dit terselfdertyd 'n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis - vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |