|
|
Die Reen Kom Nie Maklik Nie
Was R145.00Now R130.50(eB 1305)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798150347 Publication date: August 2009 Length: 213mm Width: 137mm Pages: 144
Die Reen Kom Nie Maklik Nie
Was R145.00 Now R130.50
Hierdie belangrike bundel verhale het in 1996 verskyn onder die titel "So lief as wat daardie hoender vir 'n skoot is". Die heruitgawe sluit twee nuwe verhale in: "Die dikwielfiets" en "Die kerk van die holiness". Hierdie belangrike bundel verhale het in 1996 verskyn onder die titel "So lief as wat daardie hoender vir 'n skoot is". Die heruitgawe sluit twee nuwe verhale in: "Die dikwielfiets" en "Die kerk van die holiness". Die vertellerstem is die van Piet Mavhetha, 'n Venda-pastoor, wat met eenvoud en humor vertel van sy mense agter die Soutpansberg en hul swaarkry. Die titels van die stories is reeds sprekend, bv "Ons kry clinic", "Die maand van die honger", "Skool maak meisies mal".
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |