|
|
Die Ponies Galop: Seks En Skandale Van Die Sterre Onthul: Seks en skandale van die sterre onthul
Was R160.00Now R128.00(eB 1280)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Griffel MediaISBN: 9780981417790 Length: 210mm Width: 148mm Weight: 335g Pages: 250
Die Ponies Galop: Seks En Skandale Van Die Sterre Onthul: Seks en skandale van die sterre onthul
Author: Yolanda Barnard
Was R160.00 Now R128.00
Die ponies galop – Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard, van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is 'n binnevertelling van haar interaksie met ver meer as 100 bekendes in Suid-Afrika. Die ponies galop – Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard, van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is ’n binnevertelling van haar interaksie met vêr meer as 100 bekendes in Suid-Afrika. Dit is ook ’n outobiografie van haar lewe in die media oor ’n tydperk van langer as vier jaar. Haar eie hartseer en vreugdes. Die moord op haar suster se verloofde. Hoe sy in die middel van die nag op die snelweg deur rowers aangehou is. Geen ster word gespaar nie en sy neem die leser na die ‘agterkamer’ met ’n paar nuwe en skokkende onthullings. In haar bekende ondersoekende styl delf die skrywer in egte ponietrant in die doen en late van die bekendes. Sy toon ook dat die sterre bloot ook maar mense
is wat foute maak. Die boek bied verdermeer ’n interessante blik op die poniebladbedryf in Suid-Afrika, hoe dit in Suid-Afrika ontwikkel het en hoe dit figureer. Wat weet die media? Berig hulle nie net oor die punt van die ysberg nie? Hoekom is die skades en skandes van bekendes nuus? Het die bekendes die media nodig of het die media die bekendes nodig? Wie vry na wie? Haar vertelling hoe Paul Kruger in die Ou Raadsaal, op Kerkplein, vir haar “loer”, laat mens lekker lag. Die andersheid van Loftus wanneer Angus Buchan daar optree, bring ’n eie rustigheid en vrede. Dit is ’n menslike boek met ’n lag en ’n traan.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |