|
|
Country: South AfricaFormat: Softcover
Illustrator: Pauline Baynes; Julek HellerPublisher: Human & Rousseau (Pty) LtdTranslator: Janie OosthuysenISBN: 9780798142410 Publication date: July 2002 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 235g Edition: 1 Pages: 200 Readership: Children
Die Perd En Sy Seun
Author: C. S. Lewis
Please visit us again to check if it has become available
Hiermee die publikasie van vier van die sewe baie gewilde verhale van Narnia deur C S Lewis, waarvan die eerste twee: Die towenaar se neef, deur André P Brink vertaal en Die leeu, die heks en die hangkas, deur Helene de Villiers vertaal, reeds in die laat sestiger jare verskyn het. Die derde en vierde verhale, Die perd en sy seun en Prins Kaspian is deur die gewilde en bekroonde Janie Oosthuysen vertaal, en verskyn vir die eerste keer in Afrikaans. Hiermee die publikasie van vier van die sewe baie gewilde verhale van Narnia deur C S Lewis, waarvan die eerste twee: Die towenaar se neef, deur André P Brink vertaal en Die leeu, die heks en die hangkas, deur Helene de Villiers vertaal, reeds in die laat sestiger jare verskyn het. Die derde en vierde verhale, Die perd en sy seun en Prins Kaspian is deur die gewilde en bekroonde Janie Oosthuysen vertaal, en verskyn vir die eerste keer in Afrikaans. Die vertaling van verdere Narnia-verhale sal afhang van die sukses van hierdie vier boeke. In Die seun en sy perd word Bree, die perd, ontvoer en hy verlang om na Narnia terug te keer. Sjasta wat op die punt is om as slaaf verkoop te word, besluit om saam met Bree weg te loop en na die tuiste te soek wat hy nooit gehad het nie. Hul reis is egter vol verrassings, maar ook gevare – soos toe hulle ’n verradelike komplot oopvlek en dit ‘n wedloop teen tyd word.
|
|
|
|
 |  |  |