Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search


Home > Books > Education > Reference - Education

Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Die Elfies En Die Skoenmaker: Reader / Storybook

Author: Ladybird
Die Elfies En Die Skoenmaker
South Africa
 

Country: United Kingdom
Format: Hardcover
Publisher: Ladybird Books
ISBN: 9780636047679
Length: 170mm
Width: 114mm
Pages: 48
Illustrations: illustrations
Readership: Pre-School
Out of stock
Die Elfies En Die Skoenmaker: Reader / Storybook

Please visit us again to check if it has become available
 

 
  Need help shopping
 
 
 
 

 

Hierdie Selfleesreeks is 'n reeks gegradeerde leesboekies wat aan die jong lesertjie die geleentheid gee om met selfvertroue en sukses te begin lees.

Hierdie Selfleesreeks is 'n reeks gegradeerde leesboekies wat aan die jong lesertjie die geleentheid gee om met selfvertroue en sukses te begin lees. Vlak 3 is geskik vir lesertjies wat begin selfvertroue ontwikkel vir lees, wat al 'n rukkie langer kan konsentreer, en wat gereed is om langer stories met 'n wyer woordeskat aan te pak. Die stories word op eenvoudige wyse met behulp van 'n ryk woordeskat vertel. Meer oor hierdie boek. Op hierdie stadium het die kinders reeds so ontwikkel dat hulle self kan besluit hoe hulle graag elke nuwe storie wil aanpak. Sommige kinders hou daarvan om eers na die prente te kyk en dit met 'n volwassene te bespreek. Ander kinders hou daarvan as 'n volwassene eers die storie voorlees voordat hulle dit self probeer lees. Baie kinders op hierdie vlak sal nie kan wag om die storie hardop vir 'n volwassene voor te lees nie. Hulle verkies om eers self te lees en die storie later te bespreek. Onbekende woorde kan afgelei word deur na die eerste letter te kyk (wat is die letter se klank?) en uit die klanke in die woord wat die kind reeds herken. Die kind kan dan besluit watter woord sin maak. Selfleesreeks Vlak 3 het duidelike letters, 'n storie met 'n eenvoudige struktuur, 'n wyer woordeskat, versterk deur herhaling, kleurvolle, opwindende illustrasies so wel as gedetailleerde prente om belangstelling en bespreking te bevorder.

  • IN


In my basket
Your basket is empty
 
Marketplace
 
Free delivery
 
Spend and receive
 
eBucks
 
Official UNISA bookseller
 
Today’s Hot Deals
1.
Bioshock 2
Format: Xbox 360
Was R671.95  Now R549.95
Save 18%  

2.
Samsung XL2370 23" Charcoal Grey LED LCD
Format: Monitor
Was R3,293.95  Now R2,799.86
Save 15%  

3.
Lungs
Format: CD
Was R157.95  Now R142.16
Save 10%  

 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
The Gabriel Method
Was R177.95
Now R160.16
(eB 1602)

2.
The Return: Nightfall
Was R129.95
Now R110.46
(eB 1105)

3.
Vampire Diaries: Bks. 3 & 4
Was R114.95
Now R103.46
(eB 1035)

4.
The Struggle: Bks. 1 & 2
Was R127.95
Now R115.16
(eB 1152)

5.
It Works for Me!
Was R159.95
Now R143.96
(eB 1440)

6.
The Metabolism Miracle
Was R238.95
Now R215.06
(eB 2151)

7.
Captain in the Cauldron
Was R225.00
Now R191.25
(eB 1912)

8.
Half the Sky
Was R295.95
Now R266.36
(eB 2664)

9.
Vampire Diaries: v. 1 & 2
Was R127.95
Now R115.16
(eB 1152)

10.
Pleisters Vir Die Siel
Was R137.00
Now R123.30
(eB 1233)