|
|
Die Afrikaners: 'n Biografie
Was R330.00Now R297.00(eB 2970)
Delivery time: Usually within 3 working days.
More buying options:
1 new
from
R297.00 | 1 used
from
R150.00
Average customer rating:
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624041818 Publication date: January 2004 Length: 245mm Width: 171mm Weight: 1202g Edition: New title Pages: 552 Illustrations: Illustrations, maps
Die Afrikaners: 'n Biografie
Was R330.00 Now R297.00
Die publikasie van The Afrikaners: Biography of a People in 2003 veroorsaak ’n beroering en die boek word ’n onverwagse topverkoper. Te midde van die oorweldigende reaksie klink die oproep vir ’n Afrikaanse weergawe telkens op. Met Die Afrikaners: ’n Biog
Die publikasie van The Afrikaners – Biography of a People in 2003 veroorsaak ’n beroering en die boek word ’n onverwagse topverkoper. Te midde van die oorweldigende reaksie klink die oproep vir ’n Afrikaanse weergawe telkens op. Met Die Afrikaners – ’n Biografie gee Hermann Giliomee hieraan gehoor. Hy vervleg die jongste internasionale insigte met ’n leeftyd van sy eie navorsing in ’n pakkende, vars relaas oor ’n omstrede onderwerp.
The Afrikaners – Biography of a People was 2003’s most talked about book. In this Afrikaans version, Giliomee directly addresses his own people in a less academic but no less compelling or controversial book. A highly readable narrative story of a group often despised, never before so well understood. Giliomee tells their story – of contradictory leanings towards freedom and oppression – in all its drama and irony.
Write a review for this productRate this product
'n Moet! Stimulerende boek wat lees soos 'n romanReviewed by Unknown from Kaapstad on 30 August 2005 1914 of 3904 people found the following review helpful: Nog nooit het ek geskiedenis so pakkend ervaar nie. Die boek lees soos 'n roman wat jy net nie kan neersit nie. En dit laat allerhande vrae -- dit bly jou by. Lees dit! Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |