Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search


Home > Books > Huisgenoot > Boeke: 8 Oktober

Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 

Die Afrikaner-broederbond

Author: Nico Smith
Die Afrikaner-broederbond
South Africa

Was R192.95
Now R183.30
(eB 1833)

Delivery time: Usually within 10 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN: 9780799344967
Length: 198mm
Width: 129mm
Pages: 264
Buy this product
Die Afrikaner-broederbond
Author: Nico Smith

Was R192.95

Now R183.30

 


Die Afrikaner-Broederbond: belewinge van die binnekant is Dr. Nico Smith se weergawe van sy eie ervarings in die Broederbond oor ©° tydperk van tien jaar. Meer nog is dit die verhaal van sy persoonlike reis van een uiterste na die ander: van Stellenbosch en die Broederbond na predikantwees in Mamelodi.


 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 


  Broederskap
Reviewed by Allison on 18 September 2009
11 of 18 people found the following review helpful:

Vir die meeste Afrikaners was die ontgogeling ná die val van apartheid ‘n pynlike ervaring, vir baie is dit steeds. Min het die durf gehad om hul uit te spreek teen 50 jaar se vergype – daardie waarvan hulle bewus was – en selfs onder die Afrikaners wat hul stemme verhef het, was die voeg van daad by woord ‘n uitsonderlike gebeurtenis. Nico Smith, voormalige Afrikaner Broederbond-lid en NG predikant, is gedurende die tagtigerjare beroep as predikant van ‘n gemeente in Mamelodi, die township buite Pretoria. In hierdie boek vertel hy hoe sy groeiende twyfel in die vorige politieke bestel gelei het tot ‘n proses van gewaarwording en verset en die uitendelike besef dat hy sy lidmaatskap van die AB moet beëindig. Sy vertelling is die eerste deur ‘n voormalige lid van die Afrikaner-Broederbond waarin die swye verbreek word oor die invloed en mag van ‘n groep wie se lede met ‘n geheime blad skud die Afrikaner en al die ander inwoners van Suid-Afrika in ‘n ystergreep gehad het. As dit maar Dan Brown was. ‘n Leser kan as’t ware sien hoe ‘n onsigbare hand Suid-Afrika gelei het, ‘n hand wat die Nasionale Party-regering aan bewind gehou het terwyl selfs die mees geesdriftige voorstanders van apartheid moes bewus wees die beleid is onmoontlik om te implementeer en moreel te regverdig. ‘n Heftige debat tussen Smith en ‘n voormalige leier van die Broederbond, Carel Boshoff van Orania-faam, is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. Die ergste verraad was egter die wyse waarop die Nederduits-Gereformeerde Kerk die indruk by Afrikaners geskep het dat hierdie hand die wil van Christus was Dit is ten slotte ‘n boek wat bydrae tot ‘n leser se kennis van die geskiedenis agter die gissings, ‘n relaas wat vernuftig en bekwaam uiteengesit is en nie huiwer om ‘n paar klappe uit te deel nie . Tog is dit nie ‘n aanklag nie; die geheelindruk is dié van man wat vrede gevind het, en nie daarmee suinig is nie.

Was this review helpful?    
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Best E-Commerce website
 
Free delivery
 
Shop on your mobile
 
eBucks
 
Today’s Hot Deals
1.
Apple iPod nano 16GB - Blue (4th generation)
Format: Audio Visual
Was R2,699.00  Now R2,294.15
Save 15%  

2.
Cars Race O' Rama
Format: PS2
Was R322.95  Now R249.95
Save 23%  

3.
Nautica A14561G
Format: Watch
Was R1,750.00  Now R1,487.50
Save 15%  

 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Captain in the Cauldron
Was R225.00
Now R157.50
(eB 1575)

2.
Eclipse
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

3.
Breaking Dawn
Was R140.00
Now R98.00
(eB 980)

4.
New Moon
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

5.
Twilight
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

6.
Karoonag En Ander Verhale
Was R160.00
Now R128.00
(eB 1280)

7.
The Lost Symbol
Was R298.95
Now R209.27
(eB 2093)

8.
The Girl Who Kicked the Hornets' Nest
Was R225.95
Now R210.13
(eB 2101)

9.
The Girl with the Dragon Tattoo
Was R114.95
Now R91.96
(eB 920)

10.
Under the Dome
Was R235.00
Now R164.50
(eB 1645)