|
|
Was R120.00Now R108.00(eB 1080)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Average customer rating:
Country: South AfricaFormat: Softcover
Editor: Leon RousseauIllustrator: Nelda VermaakPublisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798149983 Publication date: October 2008 Length: 280mm Width: 210mm Weight: 215g Pages: 64
Brolloks en Bittergal
Was R120.00 Now R108.00
Die verwerking konsentreer op die twee ou skelms, Brolloks en Bittergal, lekker bangmaak-karakters, wat vir baie geslagte heen kinders se tone laat omkrul het van vrees en bewing. Die verwerking konsentreer op die twee ou skelms, Brolloks en Bittergal, lekker bangmaak-karakters, wat vir baie geslagte heen kinders se tone laat omkrul het van vrees en bewing. Maar eintlik is hulle twee dommies, en word elke keer uitoorle deur hulle "slagoffers" wat vernuftig deur verskeie diere gehelp word om uit die twee se kloue te ontsnap. Dit stories speel af in die Karoo en het die tipiese afmosfeer van die tyd en plek – en tussen die lyne is dit eintlik 'n humoristiese verhaal van twee mensvreters wat net nie die mas opkom nie.
Write a review for this productRate this product
Klassieke VerhaalReviewed by Mev Allison Vermaak from Kaapstad on 24 October 2008 1251 of 2472 people found the following review helpful: Toe ek in Sub A was (toe was dit nog nie grade nie) was die hoogtepunt van elke skooldag die storie-tyd. Ons juffrou het vir ons Brolloks en Bittergal gelees. Dié 2 mensvreter skelms het ons aandag gehou soos niks anders kon nie. Die verhaal is deur C.J. Langenhoven geskryf, en dit behoort op elke kind of grootmens se boekrak te staan. Nie net omdat C.J. Langenhoven 'n grootnaam in Afrikaans is nie, maar hierdie nuwe uitgawe is pragtig geïllustreer en is verwerk deur Leon Rousseau. Dié stories speel af in die Karoo, en Brolloks en Bittergal sal vir ure se leesgenot sorg. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |