|
|
Breingim: Jou persoonlike oefenprogram vir verhoogde lewenskwaliteit
Was R125.00Now R100.00(eB 1000)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798146524 Publication date: January 2006 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 170g Pages: 100
Breingim: Jou persoonlike oefenprogram vir verhoogde lewenskwaliteit
Author: Melodie De Jager
Was R125.00 Now R100.00
Die uitgawe van die gewilde Breingim oefeninge, het 'n splinternuwe omslag. Die eenvoudige dog uiters doeltreffende oefeninge in Breingim skud jou brein wakker, en slyp jou vermoëns en vaardighede. Die uitgawe van die gewilde Breingim oefeninge, het 'n splinternuwe omslag. Die eenvoudige dog uiters doeltreffende oefeninge in Breingim skud jou brein wakker, en slyp jou vermoëns en vaardighede. Net 15 minute per dag oor twee maande kan 'n reuseverskil maak! Span breingim in teen aandagafleibaarheid, hiperaktiwiteit, onderprestasie of 'n swak selfbeeld. Die oefeninge is voorts waardevol om depressie, angs en spanning die hoof te bied, en vir die opskerping van visie, gehoor, oog-hand-koördinasie, lees en spel, geheue, kommunikasie, organisasievermoëns en konsentrasie.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |