|
|
Was R66.95Now R62.26(eB 623)
Delivery time: Usually within 10 working days.
Average customer rating:
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)ISBN: 9780799344431 Publication date: June 2009 Length: 205mm Width: 205mm Pages: 32
Boetie vir Natasha
Was R66.95 Now R62.26
Die Mylpaal-reeks is spesiaal ontwerp om kinders met belangrike mylpale in hul lewe te help. 'n Oulike storie en nuttige wenke vir ouers maak elke titel 'n leerervaring.
Write a review for this productRate this product
Inddringer!Reviewed by Allison Vermaak on 03 July 2009 92 of 185 people found the following review helpful: Hoe gemaak om jou kleinding voor te berei vir nog ‘n boetie of sussie? Dié Mylpaal-reeks boekie sal jou help om aan jou kleinding te verduidelik wat die nuweling behels en hulle gerus te stel. Martie Kruger skryf in ‘n vriendelike, beskrywende trant, wat die voorlees daarvaan verstaanbaar vir kinders maak, en saam met Susie Appleby se illustrasies is dit sommer baie pret om voor te lees. Ander Mylpaal-boekies: Kleuterskool toe!, Die Mangelvanger en Tatta, doeke! Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |