|
|
Was R139.95Now R111.96(eB 1120)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Carpe Diem BoekeISBN: 9781770311374 Publication date: June 2009 Weight: 345g
Bittersoet
Author: Natasha Sutherland
Was R139.95 Now R111.96
Natasha Sutherland was die prinses wat methaar droomprins, 'n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en ’n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. In dié inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van ’n enkelvrou oor haar aanbeweeg van “Gebreek”, na “Verbind” tot om “Bevry” te wees. Natasha Sutherland was die prinses wat met haar droomprins, ’n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en ’n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.
In die drie dele kan jy lees oor ...
Mans en liefde
Die huwelik en seks
Vroue en vriendskap
Affairs en ontrouheid
Kinders en egskeiding
Alleenheid en depressie
Engele en gebed
Stilte en dans
... en hoe om ’n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak. Aanvanklik lees ’n mens Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie ’n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit ’n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin – soos vergifnis – vir altyd sal verander.
Write a review for this productRate this product
Wondersoet!Reviewed by Unknown from Durban on 23 July 2009 363 of 720 people found the following review helpful: Inspirerend, meesleurend, 'n boek vir enige vrou, nie net diegene wat hulself dalk in soortgelyke situasies bevind nie. Gemaklike skryftrant, 'n erg onderhoudende boek. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |