|
|
Was R165.00Now R148.50(eB 1485)
Delivery time: Usually within 3 working days.
More buying options:
2 new
from
R45.00
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624048015 Length: 222mm Width: 152mm Weight: 366g Pages: 320
As Almal Ver is
Was R165.00 Now R148.50
More buying options
2 new
from
R45.00
Derduisende Suid-Afrikaners woon deesdae oorsee, sommige tydelik, ander permanent. Hulle vaar die vreemde in om uiteenlopende redes: jong professionele gryp werksgeleenthede aan, ander bevredig hul wanderlust in London, terwyl sommige hul horisonne in die Ooste gaan verbreed. Derduisende Suid-Afrikaners woon deesdae oorsee, sommige tydelik, ander permanent. Hulle vaar die vreemde in om uiteenlopende redes: jong professionele gryp werksgeleenthede aan, ander bevredig hul wanderlust in London, terwyl sommige hul horisonne in die Ooste gaan verbreed. In hierdie bundel deel van ons skrywers hul ervarings van 'n buitelandse verblyf. Kort na die aanvanklike opwinding kom die verlange en die vreemdheid van in twee werelde leef, maar ook ’n ontdekking van dit wat 'n mens aan Suid-Afrika bind. As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe bevat nagenoeg 40 bydraes, waaronder etlike reisverhale oor bestemmings soos Parys, Kilimanjaro en selfs Beiroet. 'n Ekstra element wat beloof om die oog te vang, is ’n reeks strippe (comic strips) en sketse deur jong kunstenaars. Die titel sal almal wat al self in die buiteland was of wat familie daar het aan die hart gryp.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |