Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search


Home > Books

 
 

Anderkant die scrap

Author: Dana Snyman
 Anderkant die scrap
South Africa

Was R165.00
Now R132.00
(eB 1320)

Delivery time: Usually within 3 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798147149
Publication date: October 2006
Length: 213mm
Width: 137mm
Weight: 235g
Pages: 160
Buy this product
Anderkant die scrap
Author: Dana Snyman

Was R165.00

Now R132.00

 


Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories, oor gesinne met dieselfde hunkering: almal reik na daardie ontwykende droom wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Dana maak weggesteekte mense onvergeetlik, hulle wat Valiants ry en weet van Uncle Charlie’s. Maar hy skryf ook vandag se mense: dié wat emigreer, dié wat bly en sport kyk. Elke nou en dan sien mens ‘n reënboog.

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, le hy nou familie uit in die storie "Familiefoto". Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal - Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie's, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense tee. Elke nou en dan sien mens 'n reenboog.


 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 


  Iets spesiaal.
Reviewed by Eben VR from Vancouver Eiland, Kanada on 17 February 2008
9486 of 19631 people found the following review helpful:

Ek dink hierdie klas van boek moet stukkie vir stukkie gelees word. Elke kort storietjie moet met respek gelees word, nie in een week nie, soos mens goeie rooi wyn proe-proe. Dana se stories voel almal bekend, hulle praat van mense en plekke wat eggo in 'n mens se verlede. Meeste van die stories lei jou in een rigting, net om jou 'n goeie opstopper te gee - heel van die einde. Sy skrywers-stem kom duidelik deur, en mens leer gaandeweg Dana se eie persoonlikheid/perspektiewe ken. Hierdie boek moet ek seker uitleen aan ander, maar ek is te bang ek kry dit nie weer terug nie. En nou gaan ek vir my 'n Valiant aanskaf...

Was this review helpful?    
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Best E-Commerce website
 
Free delivery
 
Shop on your mobile
 
eBucks
 
Super Hot Deals! One Day Only!
1.
Top Gear
Format: DVD
Was R203.95  Now R149.95
Save 26%  

2.
Apple iPod nano 16GB - Blue (4th generation)
Format: Audio Visual
Was R2,699.00  Now R2,294.15
Save 15%  

3.
High School Musical Peggables
Format: Toy
Was R173.95  Now R165.25
Save 5%  

 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Captain in the Cauldron
Was R225.00
Now R157.50
(eB 1575)

2.
Eclipse
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

3.
Breaking Dawn
Was R140.00
Now R98.00
(eB 980)

4.
New Moon
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

5.
Twilight
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

6.
Karoonag En Ander Verhale
Was R160.00
Now R128.00
(eB 1280)

7.
The Lost Symbol
Was R298.95
Now R209.27
(eB 2093)

8.
The Girl Who Kicked the Hornets' Nest
Was R199.95
Now R185.95
(eB 1860)

9.
The Girl with the Dragon Tattoo
Was R114.95
Now R91.96
(eB 920)

10.
Under the Dome
Was R235.00
Now R164.50
(eB 1645)