|
|
Was R164.95Now R131.96(eB 1320)
Delivery time: Usually within 5 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik PublishersISBN: 9781868725007 Publication date: September 2003 Length: 280mm Width: 215mm Weight: 616g Pages: 96
Alles oor kruie
Author: Margaret Roberts
Was R164.95 Now R131.96
Hierdie verwysingsgids sluit die algemene kruie soos pietersielie en tiemie in en bevat ook inligting oor Margaret Roberts se gunstelingplante soos katstert en rose.
Write a review for this productRate this product
Alles en nog wat oor kruieReviewed by Elsie from MP, South Africa on 18 June 2009 930 of 1973 people found the following review helpful: Ek het nie geweet ek weet so min oor kruie nie. Hierdie boek is soos om vir Margaret by jou in die kombuiste he. Sy vertel vir jou van A to Z oor elke krui. Van hoe dit lyk [elke krui het 'n vol kleur foto] tot sy medisinale en kook gebruike. 'n Moet he vir enige iemand geinterresseerd in alternatiewe kure, en enige iemand wat wil weet of daardie bossie in die tuin 'n krui of onkrui[d] is. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |