Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search


Home > Books

 
 

Alles Goed En Wel: Lagstories Na Willekeur: Lagstories na willekeur

Alles Goed En Wel: Lagstories Na Willekeur
South Africa

Was R170.95
Now R162.40
(eB 1624)

Delivery time: Usually within 10 working days.


Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN: 9780799339925
Publication date: October 2007
Length: 222mm
Width: 150mm
Pages: 303
Buy this product
Alles Goed En Wel: Lagstories Na Willekeur: Lagstories na willekeur
Author: Abraham H. de Vries

Was R170.95

Now R162.40

 


In alles goed en wel – lagstories na willekeur, die nuutste kortverhaalbundel saamgestel deur Abraham de Vries, neem hy "'n fris klompie" van die verhale wat hom al lekker laat lag het, op.

In Alles goed en wel – lagstories na willekeur, die nuutste kortverhaalbundel saamgestel deur Abraham de Vries, neem hy “’n fris klompie” van die verhale wat hom al lekker laat lag het, op. De Vries skryf: “Ek het probeer om soveel soort lag kans te gee as wat moontlik was: humor, skater-, glim-, snork-, verleë, weg-, skamerig-, gillend, af-, vrolik, selfs uit-! En nog ’n paar. Want hoekom juis die mens met sy onsalige vermoë tot dodelike erns die enigste dier in die ganse skepping is wat ook met lag vertrou is, dis ’n totale misterie. Wat ek al opgemerk het, is dat lag by party mense spontaan kom, soos ’n nies of ’n snork. Dis veral vir diegene wat hierdie verhale bedoel is.” Koop dié boek. En lees self. Erns en luim is die twee pole waartussen die kortverhale van Braam de Vries wissel. Sy 21 bundels tot op hede bestaan aan die een kant uit ernstiger bundels soos Nag van die Clown en Tot verhaal kom. Daarteenoor staan sy “plaaswinkelstories” soos Op die wye oop Karoo en ’n Plaaswinkel naby Oral. Dit is verhale uit die Klein Karoo, waar hy gebore en getoë is. Van sy verhale is in sowel Nederland as in Suid-Afrika bekroon.


 
Customer reviews & ratings

Be the first to write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Deal of the day
 
Free delivery
 
Shop on your mobile
 
eBucks
 
Super Hot Deals! One Day Only!
1.
Gedore 1282-C19 Toolset in box
Format: Outdoors
Was R3,999.95  Now R3,399.96
Save 15%  

2.
Nautica A14561G
Format: Watch
Was R1,750.00  Now R1,487.50
Save 15%  

3.
Oxford Advanced Learner's Dictionary of Current English
Format: Softcover
Was R324.95  Now R227.47
Save 30%  

 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Captain in the Cauldron
Was R225.00
Now R180.00
(eB 1800)

2.
Breaking Dawn
Was R140.00
Now R98.00
(eB 980)

3.
Eclipse
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

4.
Twilight
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

5.
New Moon
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

6.
The Gabriel Method
Was R179.95
Now R143.96
(eB 1440)

7.
The Girl with the Dragon Tattoo
Was R114.95
Now R91.96
(eB 920)

8.
Under the Dome
Was R235.00
Now R164.50
(eB 1645)

9.
The Girl Who Kicked the Hornets' Nest
Was R199.95
Now R185.95
(eB 1860)

10.
Asterix and Obelix's Birthday
Was R195.95
Now R156.76
(eB 1568)