|
|
Algemene Voels Van Suider-Afrika
Was R39.95Now R35.96(eB 360)
Delivery time: Usually within 5 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik PublishersISBN: 9781868721801 Publication date: August 1998 Length: 190mm Width: 95mm Thickness: 10mm Weight: 79g Edition: Reissue Pages: 56 Illustrations: 56 photographs, maps Readership: Age: 2 - 12
Algemene Voels Van Suider-Afrika
Was R39.95 Now R35.96
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Die sakpas-grootte en pragtige Hierdie gids maak deel uit van die Eerste veldgids-reeks, wat ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidsies is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |