|
|
Was R300.00Now R225.00(eB 2250)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624042068 Publication date: August 2004 Length: 222mm Width: 152mm Weight: 1130g Edition: Uitg Pages: 736 Prizes: Shortlisted for the South African Booksellers' Choice Award (2005)
Agaat: Roman
Author: Marlene Van Niekerk
Was R300.00 Now R225.00
Marlene van Niekerk se langverwagte nuwe roman is dikker as 'n foongids en aangrypender as Triomf. Agaat bied 'n venster op 'n halfeeu se Afrikaanse landskap en die patalogie van families. Dit lees soos 'n fassinerende inventaris van boerderypraktyke, plaasimplemente, kinderrympies, borduursteke en baie meer. Die kuikens kom huis toe om nes te maak as Milla op haar sterfbed versorg word deur die kind wat sy soos 'n hanslam grootgemaak het: Agaat Lourier met die verpotte handjie en gekoesterde grief is een van die helderste, mees onweerstaanbare karakters in die Afrikaanse letterkunde. Agaat is 'n verrukking wat sal sorg vir 'n paar slapelose nagte. Marlene van Niekerk se langverwagte nuwe roman is dikker as 'n foongids en aangrypender as Triomf. Agaat bied 'n venster op 'n halfeeu se Afrikaanse landskap en die patalogie van families. Dit lees soos 'n fassinerende inventaris van boerderypraktyke, plaasimplemente, kinderrympies, borduursteke en baie meer. Die kuikens kom huis toe om nes te maak as Milla op haar sterfbed versorg word deur die kind wat sy soos 'n hanslam grootgemaak het: Agaat Lourier met die verpotte handjie en gekoesterde grief is een van die helderste, mees onweerstaanbare karakters in die Afrikaanse letterkunde. Agaat is 'n verrukking wat sal sorg vir 'n paar slapelose nagte.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |